Maal jou eie mielies vir mieliepap of – bom.
Hand Mielie Meul
Kan gebruik word vir Mielies, Kruie en Speserye, Sorghum en Graan.
Maal jou mielies so fyn soos jy dit wil he, growwe pap of gladde pap.
Ook ideaal vir hengelaars wat hulle eie mieliebom wil maal.
_________
Current Bid: R 800.00
Leading bidder: Dominique Wenning
Time Left:
Loading…
Please Note That Only Active Bidders Can Bid In The Last 15 Mins Of Auction Time
Submit a Comment
You must be logged in to post a comment.