- Item: Veldwagter
- Open: R1 No Res
- Area: Mossel Bay
- Description: Veldwagter – Hannes Klopper
Veldwagter! is ‘n aangename boek om te lees. Die leser “ontdek” talle verrassings wat hom/-haar lank bybly. Deur die doen en late van die hoofkarakter, Harry Kirkman, kom die Krugerwildtuin van voor die Tweede Wêreldoorlog sterk op die voorgrond. ‘n Mens besef duidelik hoe moeilik die praktyk van natuurbewaring in daardie vroeë jare van die wildtuin was en wat nie alles toe en sedertdien vermag is nie.

Submit a Comment
You must be logged in to post a comment.