Description: Damascus knife. Comes with leather sheath.
2 Comments
Dieter on 7 February, 2019 at 17:06
Goeiemiddag. Mag ek vra dat u n close up van die lem (albei kante aanstuur asook die van die hef. Aparte foto’s van die lem en hef asb. Die lem foto’s moet verkieslik macro wees. Baie detailed foto’s. Ek versamel messe en al is sommiges duur gebruik ek hul steeds as ek my jaarlikse jag aanpak. Met Damascus staal moet n mens egter verseker weet die lem is reg geforge sodat daar nie delamination probleme mag voorkom nie. Ek hou van die breĆ« lem en sien al hoe ek my kudu se vel afsny met hom.

Ons het ongelukkig nie nou meer fotos beskikbaar nie, die verkoper sal wel nog een beskikbaar he en ons kan vir more die fotos kry